avatar

beat of the street the voice

Beat of the street [LISTEN] - The Daily Voice true story Koubi Roderick Mathese gebore en brood in die Kaapstad. Ek leef my hele lewe in die Moederstad. My ouma het my in 'n vroeë kinderjare ontwikkelingsplan ingesluit. Ek was 'n probleem kind was nooit perfek nie. Ek het die ware lewe in armoede honger gehad. Ek kry die inspirasie van my rolmodelle Kriss Kross, Rakim, Run Dmc, Heavey D, Nas, Ice T, P.O.C die oudelings praat altyd dit is mal om ti sien van die wêreld die snaaksheid die sinniloosheid klink hoopeloos net om verloorri mense groot ti maak van integriteit verskuiwing van die prinsipaalityd in die fondassie van ek sien motiverende sprekers mense wat praat vir biljoenni mense vir geleenthede dit laat my dink wie praat vir die stukende harte wie praat vir dwelm gebruikers wat vas sit in hulli sonde deur al die daade wie praat vir die haweloses wie praat vir die moordenaars wie praat verlossing maar deur al die chaos en pyn God bou i vegter soe as jy die koning sien ek praat vir julli die verskill tussen i goeie speeler enni groot speeler is die goeie speeler doen net die minimum om tirug ti kom i groot speeler stoot sy liggaam paas sy limiet hy los elki enkel bloed op die veld en wat hy doen saam sy lewe wil hy onthou word as die beste en wat hy doen die exstra tien wanneer die afrigter net vra vir twinttig hy hardloop daardie exstra myl waar die afrigter vra net vir vyf sien hy weet hy moet graawwe binnikant sy siel om uit ti bring dit wat verloorri is die krag om die koning uit ti bring om die brief uit ti bring om die legende uit wat lê in elkieen van ons om arm ti is of afgebreek issi breinset ek het begin op die kantlyn op die straat gee my i geleentheid van ek weet allis wat ek gee is van my hart moet nie dink dat jy nie fondse het jy kan dit nie maak nie dit issi leen maar wat jy moet gloo is jy verskil en jou ambisie verskill elki mens issi geloopte geld masjien ek het geleer om ti dink om nie jaloers is vir ander te wees nie en om te stop om mense ti judge ek sal nooit my droom verkoop en elki ogend wat jy opstaan sê in die spieël jy kan dit maak kyk sê jy is spesieaal fenomenale niemand sal jou stop om jou droom ti bereik my induvidual doel is maar ek weet ek moet elkidag oefen waar hulli handwerk waar hulli partytjie het moet ek werk waar hulli slaap moet ekke skuur vir my toekoms en ek wou hê julli moet dit ook het suksesvol in jou droom waar ek moet voorentoe gaan na my toekoms ek wou hê dit moet raak aan elkieen ons is konings vroumense julli is koninginni dit maak nie saak nie waar jy vandaan kom nie som mense is net om vir jou lief ti het dit beteken nie jou kleur wat jy is nie dit maak nie saak nie waar jy vandaan kom nie alles wat belangrik is wie lief vir jou nou is toe ek jonk gewees het en al my wysheid slimheid was i geskenke klaar binnikant my allis wat ek moet doen is om dit ti verbeter kom ons raak i legende jy issi rykman i rykvrou ons vergeet van die generassiebloedlyn wat jou afdruk ons gaan fokus op die mense wat vir ons lief het wat gloo aan ons gloo jy het grootheid binnikand jou doel is om die beste te wees wat sal wees elki poging die lewe issi dienaar ou dienskneg sal jy die geluk weggee vir onwaarri mense of sal jy dit vir waarri mense gee toe wat ek op tafelberg gesit het en ek het besef pyn issi moet dit maak jou sterk dit verbeter jou dits goed ek praat vir myself die wêreld hoor net van jy het grootheid binnikand jou solank as jy die asem in jou het jy hetti droom fokus op dit solank as jy daardie hartklop verander dit maak gebruik van dit, van tyd is prysloos gebruik dit wys .

:blush: :scream: :smirk: :smiley: :stuck_out_tongue_closed_eyes: :stuck_out_tongue_winking_eye: :rage: :disappointed: :sob: :kissing_heart: :wink: :pensive: :confounded: :flushed: :relaxed: :mask: :heart: :broken_heart: :expressionless: :sweat: :weary: :triumph: :cry: :sleepy:

#title

#text

#title

#text


Please wait. Verifying...